jouapplous |
|
|
PROFIEL: Hanno van Heerden is geen alleman deur Beatri KotzéHanno van Heerden gesels openlik oor sy stryd teen kanker. KERSSPEL: Grootse uitvoering bring hulde aan KersfeesDie room van SA-kunstenaars sal te sien wees in die Kersfees Skouspel in Carnival City. BUITELUG: Kuier vir 'n valeVier die somerseisoen behoorlik met die Old Mutual Summer Sunset Concert-program in die Kirstenboschtuine en staan 'n kans om dié maand kaartjies na Ashtray Electric en The Pretty Blue Guns se vertoning op die 27ste Desember te wen. NUWE CD'S: Ritme-note vir jou musikale genotDruk dié nuwe albums van Overtone, Ralph, Heinz Winckler en Irene van Wyk in jou CD-speler. LEESTYD: Stories van karakterbouDie regisseur van Faith like potatoes en Hansie, Frans Cronjé, vertel van die lesse wat hy uit sy ervarings geleer het. Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en
literêrewêreld verskyn in die afdeling. Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za Vir meer inligting, kliek hier | ||