WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


joutafel
Onder redaksie van Wilna Myburgh


Unieke resepte vir Augustus

VINNIG: Geroosterde hoender met 'n sjerrie skop
Wat is nou makliker as om 'n heel hoender in die oond te stop? Maak die ete interessanter deur sjerrie, sampioene, spinasie en brood deel van die gebak te maak.



BROODTERAPIE: Net 'n sakkie brooddeeg
Gebruik goedkoop broodterapie om 'n slegte dag af te werk – koop brooddeeg en maak een, of almal, van hierdie interessante brode:
Pizza-wielbrood,
Roosmaryn-mozzarellabroodrolletjies,
Spinasie-feta-rolletjies of
Pekanneutpesto-vlegsel.


SUIKERTAND: Besluiteloos oor nagereg?
Maak 'n tafel propvol nageregte en gee jou gaste 'n hele see van lekkernye om van te kies: Gebakte karamelkaaskoek, Sjokolade-grondboontjiebotterbruintjies, Lemoenkoek en Appeltertjies.




Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010