WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


jourubrieke
ONTHOU: Die halwe grootmens se laaste lag – deur Jaco Hough-Coetzee
Daardie nag het ek gehuil, onthou ek. Dit was 'n seer huil, want ek het gewonder of dit reg is dat narre mag doodgaan. Want hulle moet dan mense laat lag, het ek gedink. Nie doodgaan nie.



MYMERINGE: My Weskus-siel – deur Trish Botha
My Weskus voel ewig en tyd verloor sy betekenis. Sy is deel van haar mense en van my, sy is verweef in my selle en bloed en gees. Sy klop diep binne in my.




NOSTALGIE: Eerste verjaarsdag – deur Anette Olivier
Dan besef ek dit is my trane wat sommer net so loop. Ja, ma huil alweer – of liewers, nou is dit ouma wat huil.
Wen 'n nuwe sprankelende jy
Bederf jouself met 'n gratis holistiese mooimaakpakket ter waarde van R10 000 wat nie net jou uiterlike asemrowend gaan verander nie, maar ook jou menswees tot 'n sprankelende nuwe jy sal ontwikkel!
The Health Factory in Johannesburg se span professionele sielkundiges, lewensafrigters, gesondheidspraktisyne, fiksheidkenners, grimeerkunstenaars, haarstiliste en skoonheidsghoeroes sal almal saamwerk om spesiaal vir dié 10 wenners 'n omvattende plan en kursus uit te werk wat die liggaam, siel en gees sal vernuwe.

* Om in aanmerking vir dié fantastiese prys te kom, SMS die woorde JW HEALTH na 36545, tesame met jou naam, e-posadres en selfoonnommer voor 31 Augustus 2010.
SMS’e kos R5 elk.
* Kry meer inligting


Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010