WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


joukontrei
DANKBAARHEID: Bakhand vir sweets en Bybels – deur Elbie Els
Die Lesotho-kind se woorde eggo heeltyd in my kop. Die kind se hele gesig het gestraal en skielik tref dit my: hulle het so min, maar tog is hulle so gelukkig.




KLASSIEK: Ou karre en kultuur – saamgestel deur Rozanne Myburgh
Neem die gesin op 'n uitstappie gevul met alles van ou karre tot kultuur – langs die Vaalrivier.



KUIER: Feestelike okkasies reg oor die land – deur Beatri Kotzé
Kom uit die huis, vat die pad na die platteland en geniet jouself by een van dié feeste in Augustus: Robertson Slow, Swellendam Canola Karnaval, Hermanus Times Kalfiefees, Mutual & Federal Agri Kierieklapper Kunstefees, Harrismith Berg Bohaai, Montagu Jeugkunstefees of die Hantam Vleisfees.


KULTUUR: Taalmonument is 35 jaar oud
Jong monument in Paarl beplan 'n fees van lekker aktiwiteite om sy verjaarsdag te herdenk.




Win with Hisense!

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010