|
||||||||||
Vertel ons jou storie!
Het jy 'n dramatiese, skokkende of opspraakwekkende ervaring, wat nuuswaardig is, beleef? Dan wil jouwêreld jou storie in dié afdeling vertel!
Som jou verhaal op in 'n paragraaf of twee, en stuur dit aan ons vir oorweging. As jou storie genoeg nuuswaarde vir publikasie het, sal jy in kennis gestel word waarna jy jou volle verhaal in ongeveer 1 000 woorde tesame met 'n foto aan ons moet stuur. Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Algemene en aktuele nuus word in die afdeling geplaas. Skryf byvoorbeeld oor die jongste doen en late van 'n internasionale celeb, 'n opspraakwekkende nuusgebeurtenis in jou omgewing of doen 'n indiepte onderhoud met 'n baie bekende persoon wat in jou dorp woon. Stuur jou artikel aan redaksie@jouwereld.co.za Vir meer inligting, kliek hier |
||||||||||
| joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jousê | joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons? Kopiereg © 2008-2010
|
||||||||||