WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


jougeskenke
JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!

Lees die kompetisiereëls
Verlede maand se wenners

Wen in Augustus 2010
'n Nuwe sprankelende jy binne 3 maande!
Moeg vir die ou vaal en vervelige jy? Is jy iemand wat boonop met 'n fisieke voorkoms of negatiewe denkpatroon worstel wat jou ontwikkeling as mens strem? Dan is dit tyd om jouself te bederf met 'n holistiese mooimaakpakket wat nie net jou uiterlike asemrowend gaan verander nie, maar ook jou menswees tot 'n sprankelende nuwe jy sal ontwikkel!

Nou het 10 lesers die kans om dié omvattende gesondheid- en leefstyl-mooimaakpakket, ter waarde van R10 000 elk, gratis te kry. Hierdie unieke geleentheid word in samewerking met The Health Factory in Johannesburg spesiaal aan jouwêreld-lesers gebring. 

The Health Factory se span professionele sielkundiges, lewensafrigters, gesondheidspraktisyne, fiksheidkenners, grimeerkunstenaars, haarstiliste en skoonheidsghoeroes sal almal saamwerk om spesiaal vir dié 10 wenners 'n omvattende plan en kursus uit te werk wat die liggaam, siel en gees sal vernuwe.

* Om in aanmerking vir dié fantastiese prys te kom, SMS die woorde JW HEALTH na 36545, tesame met jou naam, e-posadres en selfoonnommer voor 31 Augustus 2010.
SMS’e kos R5 elk.
Die finaliste sal deur The Health Factory gekontak word om 'n motiveringsbrief te skryf waarom hulle dink hulle die lewensveranderende pakket benodig.
* Die wenners moet beskikbaar wees om die kursus en mooimaaksessies, wat van September tot November 2010 in Johannesburg duur, by te woon en te voltooi.
* Vir meer besonderhede oor die kompetisie, stuur 'n e-pos aan marike@thehealthfactory.co.za.
* Besoek ook www.thehealthfactory.co.za vir meer inligting oor hul dienste.
* Skakel hulle op 011 804 4049 om 'n afspraak met 'n dieetkundige, kiropraktisyn, biokinetikus, sielkundige, voorkomskonsultant of skoonheidsterapeut te maak.

CD: Jan Blohm – Die Runaway Sessies
Buiten die lirieke van die 12 liedjies op die album kry jy ook Jan se storie agter die storie van elke snit. Dis eerlike musiek, gestroop van foefies. Dis poëties en plein pragtig. Ideaal vir daardie tye wanneer jy net met goeie Afrikaanse musiek wil ontspan.

Lees die volledige storie.


3 Gelukkige lesers kan Jan Blohm se CD Die Runaway Sessies wen.

SMS die woorde JW JAN, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R3.00 elk.

CD: Myburgh – Woestyn
Hierdie is die diep folk-liriekskrywer en sanger Myburgh Grobbelaar se eerste vollengte album. Dit is is 'n lekkerluister, volwasse kontemporêre album met bybly melodieë en diepte waarna luisteraars van fynproewermusiek smag.

Lees die volledige storie.

5 Gelukkige lesers kan Myburgh se CD Woestyn wen.

SMS die woorde JW MYBURGH, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R3.00 elk.


KOOKKUNS: Olie op die gesonde manier
Vergezocht het 'n nuwe en gesonder kook- en slaaiolie op die mark. Dit is revolusionêr, bekostigbaar en gesond. Dieetkundiges is dit eens: Jy moet gebalanseerd eet vanuit al vyf die voedselgroepe eet – en dit sluit vette in. Maar waar kry 'n mens 'n gesonde olie? Bestaan daar ooit so iets? Beslis – want Vergezocht is die beste olie wat jy ooit sal kry!

Lees die volledige storie.

3 Gelukkige lesers kan elk drie bottels Vergezocht HO Olie wen.

SMS die woorde JW OLIE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R5.00 elk.

KLAVIERKONSERT: Unieke interpretasies met Helfgott
Die legendariese Australiese konsertpianis, David Helfgott, is oppad na Suid-Afrika vir 'n reeks van vier konserte in September.

Lees die volledige storie.

1 Gelukkige leser van elke stad waar David Helfgott optree, kan elk 'n dubbelkaartjie na die vertoning wen.

SMS die woorde JW DAVID1 vir Johannesburg, JW DAVID2 vir Pretoria en JW DAVID3 vir Kaapstad, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R5.00 elk.

EKSOTIES: Dans GiGi, dans
Survivor-wenner, eienaar van 'n eksotiese dansklub, aktrise, besigheidsvrou en ontkleedanseres: GiGi geniet haar werk, maar dié gebore performer se hart hunker na die rustigheid van die natuur, vertel sy in 'n openhartige gesprek.

Lees die volledige storie.

2 Gelukkige lesers kan elk 'n dubbelkaartjie ter waarde van R550 na GiGi se eksotiese dansklub, die Lollipop Lounge in Randburg, wen. Die prys sluit 'n skootdans met die meisie van die wen-paartjie se keuse in. 

SMS die woorde JW GIGI, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R5.00 elk.
Lesers mag van 'n skuilnaam gebruik maak.

CD: KrissTel – Opstaan
As jy van gospelmusiek hou, gaan hierdie CD jou grootste vonds van die jaar wees. Met die 14 snitte op haar eerste Afrikaanse CD gaan sy die musiekpryse laat inrol. Haar lirieke is redelik mainstream en nie net vir gospelluisteraars bedoel nie. Haar werk spruit uit persoonlike ervarings en bowenal uit haar innige verhouding met God.

Lees die volledige storie.

3 Gelukkige lesers kan KrissTel se CD Opstaanwen.

SMS die woorde JW KRISS, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 31 Augustus 2010.

SMS’e kos R3.00 elk.
Kompetisiereëls

· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui.
· Wenners van dié maand se geskenkhoekie-pryse sal volgende maand in jouwêreld aangekondig word, wat vanaf 1 September 2010 beskikbaar sal wees.
Wenners moet voor 10 September 2010 hul pos- sowel as straatadres stuur aan webmeester@jouwereld.co.za om hul pryse op te eis. As ons nie jou adres het nie, kan ons nie jou geskenk stuur nie, wat beteken jy gaan dit verbeur. Maak dus seker dat jy dadelik gaan loer of jy 'n wenner is.
· Slegs "Ingetekende Lesers" kan vir die weggee-pryse in aanmerking kom. As jy nog nie as jouwêreld-leser ingeteken het nie, doen dit hier.
Lesers wat ook by die jouwêreld–FaceBook-groep aangesluit het, staan 'n dubbele kans om maandeliks as wenner gekies te word. Besoek dié groep hier.
· Daar is geen beperking op die aantal SMS'e wat per leser gestuur word nie. Hoe meer jy egter deelneem, hoe groter is die kans dat die rekenaar jou as wenner gaan kies.
· Die rekenaar-trekking van wenners is finaal, en pryse kan nie vir kontant omgeruil word nie.
· Pryse word deur die onderskeie borge, soos aangetoon, verskaf en aan wenners gepos.
· jouwêreld se enigste betrokkenheid by dié kompetisies is uitsluitlik en slegs om die spesifieke produk aan lesers bekend te stel, en om die kompetisie aan te bied en te fasiliteer. jouwêreld is nie verantwoordelik vir die verskaffing en versending van die pryse nie. Indien jy nie jou prys binne twee maande na die sluitingsdatum ontvang het nie, stuur 'n e-pos aan webredakteur@jouwereld.co.za sodat ons dit namens jou met die borge kan opvolg.

Verlede maand se wenners
Radio Kalahari Orkes – Heuningland
Gerrit Valentine
Alet Marais


Ontbytsake & vriende
Thea Grobler van der Nest
Mariaan
Rina du Toit

Stompdraai – Joune
Jessie Louw
Gabriel Toerien
Dalene Nel-Vorster


Steeds Mathys – deur Alita Vorster
Santie v d Merwe
Jan Swanepoel
Frieda Klem
Jopie Koen
Fernette Fourie



Dwars: Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan – deur Max du Preez
GHP Fourie




Die lang generaal – deur Alan D Elsdon
Elmarie Krige
Sarita Van Wyk
Christo Du Plessis
S. Potgieter


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010