WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


joufiksie
VERTELLING: Ter wille van tant Hettie se behoefte - deur Jaco Hough-Coetzee
Dominee Viviers het later daardie oggend vir tant Hettie alleen op die stoep gekry, haar hekelkombersie styf om haar bene gevou. Hy het, soos gewoonlik, om hom gekyk en seker gemaak niemand sien hulle nie. Want dit was hulle geheim, sien.

VOLWASSE: Thea praat uit – deur Lorraine Joubert
Ek het julle vertrou, maar nou het julle rêrig alles opgemors. Ek wou net hê julle moet my dokter toe vat. Ek wou net nie alleen dokter toe gaan nie! Ek was bang ek is besig om dood te gaan; of erger nog, dat ek met baba is.
(Waarkuwing: nie vir sensitiewe lesers – seks, taalgebruik. Ouer as 18 alleenlik.)


HUMOR: Kafdraf - deur Thys Greeff
Ek hardloop nog vinniger want dit klink of die agtervolger my inhaal. Die verlies van my beursie en selfoon sal 'n ramp wees – bankkaarte, ID, kontaknommers – maar dit sal die minste wees; as ek tog net nie vermink word nie!


KINDERVERHAAL: Baba Beer gaan see toe (Hoofstuk 3) - deur Gawelina
Op die strand soek Pappa vir hulle ʼn lekker sitplek. Daar is nou baie diere op die strand en hulle moet mooi kyk waar hulle trap. Pappa Beer sit die sambreel stewig in die sand vas en slaan hom op.


Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010