WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

Augustus 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 1


jouapplous

TEATER: Ou legende in moderne Bosveld-baadjie – saamgestel deur Rozanne Myburgh
Jock, die legende van die Bosveld, maak volgende maand 'n honde-draai op die verhoog in Deon Opperman se nuwe grootse musiekblyspel.



KLASSIEK: Unieke interpretasies met Helfgott
Die legendariese Australiese konsertpianis, David Helfgott, is oppad na Suid-Afrika vir 'n reeks van vier konserte in September.



TEATER: Van Satynlakens tot Teerstrate – deur Rozanne Myburgh
Sy moes eers die reis deur die doolgange van prostitusie, verwerping en satanisme neem, voordat sy tot die punt van bekering en self-aanvaarding kon uitkom. Nou staar sy die doodsengel in die oog.


Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotzé
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler.



TV: Sepietyd in Augustus
Hoogtepunte dié maand in 7de Laan en Binneland Sub Judice.





Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010