1Address

joukontrei

EXPO: Kry hiér ondersteuning vir troukoors
'n Dag van opwindende kompetisies, verruklike rokke, modieuse pakke, heerlike koeke, elegante tafelversierings, bruilofswerkswinkels en nog vele meer – dit is wat besoekers te wagte kan wees wat die komende Wedding Expo in Johannesburg gaan bywoon.

NOORWEË: Hondesleeritte in die Arktiese Sirkel – deur Anette Olivier
Die stilte om ons word net af en toe gesteur deur die stem van die drywer wat die honde aanhits en die girts-girts van die slee oor die sneeu. Vir oulaas hou ons stil en mens word bewus van die grootsheid van die natuur. Die trane wat teen my wange afrol is hierdie keer nie van die wind nie: ek tjank mos altyd as iets baie mooi is.

JOHANNESBURG: 'n Diertjie vir 'n hartediefie
JOHANNESBURG: 'n Diertjie vir 'n hartediefie


FOURWAYS: Glansontbyt vir die moderne sakevrou
Sekretaressedag word volgende maand in swier by Montecasino in Fourways gevier.

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend