jouapplous

 

GESELS: Die dinge van 'n vrou – deur Beatri Kotzé
Susan Coetzer, skrywer van die aangrypende boek Oros vir die Siel, gesels oor vrouwees, die perfekte man en vriendskap. .

MUSICAL: Stasionêr op die treinstasie van die lewe
Hierdie musical is 'n tuimeltrein van emosie, skreeusnaakse oomblikke en hartroerende ballades. Die humoristiese aanslag versteek die onderliggende uitnodiging om aan te beweeg met jou lewe, en dit te laat gaan waaraan jy vasklou.

PROFIEL: Sy wil net MXit en wees
Uit Roodepoort kom 'n nuwe blink ster in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie. Ontmoet Leandie Lombaard - 'n 16-jarige meisie wie se tweede CD, Wees net . . ., nou op die rakke is.

BOEKE: Leesgenot vir die boekrak – deur Karin Bain
'n Kykie na die nuwe boeke van Susan Coetzer, Richard Branson en Christa Jonker-Jordaan wat onlangs verskyn het.

TV: Augustusmaand in die sepies
Hoogtepunte dié maand uit Binnelanders en 7de Laan



CD's: Musieknote vir jou speler
Druk dié nuwe albums van Mel Botes, Dozi en Nianell, en Afri-Frans in jou CD-speler.

ROCKSHOW: 'n Ander Blackie onder die Perskombers
Die liedjieskrywer, kitaarspeler en sanger Blackie Swart is terug op die langpad met 'n nuwe produksie.

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend