ANC tweederde meerderheid
gevaarlik
Helen Zille is van mening
die ANC wil totale mag hê
sodat daar geen perke op sy
magsmisbruik en sy korrupsie
sal wees nie.
Geen vuur in vuurwapenwet
Dié wet is in chaos,
omstredenheid en
onbevoegdheid gedompel
Peperduur Selebi
Die belastingbetaler het
reeds meer as R2 miljoen
bygedra tot Jackie Selebi se
regskoste
God
stem ANC
“Die ANC se aansprake op
heiligheid en Zuma se status
as begunstigde pastoor, maak
skynbaar deel van 'n
verkiesingstrategie uit.”