April 2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   joumenswees
 

 

 

 
 

South Africa Online

 

 

NetFlorist

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

FINANSIES: Word die gelukkigste spaarvarkie in Palestina – deur Wilna Myburgh
Sodra jy aanvaar dat dit moeilik is om jou geldsake uit die semels te red, raak dit sommer makliker.

ADVIES: Geldloos, vakansieloos en selfbeeldloos – deur die jouwęreld-redaksie
Die paasvakansie is tradisioneel die tweede grootste vakansie op Suid-Afrikaners se kalender, maar weens die knypende ekonomie sal baie dié maand as gevolg van finansiële redes hul lank-beplande vakansie moet kanselleer. Dit kan egter ernstige familie-spanning veroorsaak, en 'n uiters negatiewe uitwerking op jou selfbeeld hę indien dit nie reg hanteer word nie.  

SIELSGESONDHEID: Rook en drink – sonde of nie? – deur Hendrik Venter
Mense het al vir my gesę dat hul verhouding met die Here verbeter het nadat hulle opgehou het met rook en drink.  Nog niemand het al ooit teenoor my beweer dat hul verhouding met God verbeter het sedert hulle begin rook of drink het nie.

OORDENKING: God se 4x4-roete – deur Tilana Bester 
Gehoorsaamheid aan God: voorwaar 'n smal pad om te stap!

Mensweesskrywers, asook kenners op hul gebied, kan hul bydraes in dié afdeling plaas wat fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens. Dit sluit fasette soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, ens. in.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] joukontrei ] jouleefstyl ] [ joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

 

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwęreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwęreld Facebook-groep