April
2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   jouleefstyl
 

 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

RESEP: Ode aan die eiervrug – deur Wilna Myburgh
Europeërs was ook eers skugter vir eiervrug – maar hulle het reeds in die 16e eeu agtergekom dat dit nie giftig is soos hulle eers vermoed het nie. So, jy kan dit maar eet!

ADVIES: Pretvakansie met Jan Tuisbly se karretjie – deur die jouwęreld-redaksie
Finansiële redes kan 'n droomvakansie kelder – maar daar is (lekkerder!) alternatiewe. En dit is sommer in jou eie omgewing tot jou beskikking!

SKOONHEID: Die ABC van spa-behandelings – deur Saartjie de Wet
Benut jou spa-besoek optimaal.

TUINMAAK: Beveg die vaalheid
Moenie dat die droewe winter jou onderkry nie – kikker jou tuin só op met blombolle.

RESEP: Hou 'n Herfsfees! – deur Wilna Myburgh
Maak hierdie viergangfees vir vriende en familie om die lewe te vier!

EKSTRA: Versier jou herfsfees – deur Wilna Myburgh
Maak eetbare servetringe, naamkaartjies en rangskikkings om jou herfstafel te versier.

Leefstylskrywers, asook kenners op hul gebied, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.

In dié afdeling word daar gefokus op dit wat mens binne en buite die huis doen. Dit sluit onderwerpe soos stokperdjies, tuinbou, herstelwerk, handwerk, resepte, mode, selfversorging, dekor, versiering, troeteldiere, grimering, skoonheid en algemene huiswenke in.

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 


 

 

   
 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] joukontrei ] [ jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwęreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwęreld Facebook-groep