April
2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   joukontrei
 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

SA FOTOBLAD: 'n Uitstappie na die Kompanjiestuine – deur Saartjie de Wet
Die Kompanjiestuine in Kaapstad self is 'n reiservaring wat op verskeie vlakke tegelyk plaasvind. Die voor-die-hand liggende ervaring is die teruggaan in tyd met die besef dat dit hier is waar Jan van Riebeeck die groentetuine aangelê het om die skepe van noodsaaklike voedsel te voorsien.

NATUUR: Dis kosmos-tyd!
Voedsel vir die siel en inspirasie vir die kunstenaar. Deel jóú kosmosfotos met ons lesers.

UITSTAPPIE IN AUSTRALIË : Die draai van die seisoen – deur Margaretha Lachmann
Die roete het ons deur geil plantegroei geneem, die grond is ryklik bedek met varings, en die bome het hoog bo ons uitgetroon.

BRANDEWYNFEES: Die reis van wynstok tot kuip
Die brandewynmeesters en mengelfoendies vat dié maand vlam tydens die brandewynfees in Gauteng.
 

Lesers word genooi om hul bydraes in dié afdeling te plaas. Vertel ons wat in jou kontrei aan die gebeur is, interessante plekke waarheen jy gereis het, en unieke gebeurtenisse, funksies en byeenkomste wat in jou omgewing plaasgevind het. Vertel ons ook van uitblinkers in jou gemeenskap en skolenuus uit jou kontrei.

Stuur jou bydraes aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] [ joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwêreld Facebook-groep