April
2009
Jaargang 1 Uitgawe 9

 

   jouapplous
 

 


 

 


 

 


 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

KUNSTEFEES: Alle paaie lei na Oudtshoorn
Die 15de jaarlikse KKNK-fees bied dié maand weereens iets vir elke kunste-connoisseur

KLUG: Nou word daar in Johannesburg geknyp
Die klug Knypie oppie Kant keer dié maand vir 'n kort speelvlak terug na die Goudstad

CD: Wenkombinasie van funky en vreesloos – deur Rilette Meyer
Met 'n unieke mengsel van die punk rock en pop rock genres, het ROOTS OF YOUTH (R-O-Y) hulle sommer met die intrapslag stewig gevestig as 'n band met 'n sterk, eie identiteit.

DVD: Hou moed in hopelose situasies – deur Elbie Els
In 'n tyd waar egskeidingsyfers hoër as ooit tevore is, kom herinner Fireproof aan die kosbaarheid van die huwelik

SILWERDOEK: Feesmaal vir die fliekvlooi
Sien uit na dié nuwe uitreikings op die silwerdoek in April.

GIDS: April-teater
Wat, waar en wanneer: beplan jou teaterondervinding met ons vermaakdagboek
 

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidswęreld word in dié afdeling geplaas.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings, in Afrikaans, te stuur aan redaksie@jouwereld.co.za.

 


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

[ jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] joutuisblad ] jougeskenke ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwęreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
ander uitgawes
jouwęreld Facebook-groep