joutafel

Onder redaksie van Wilna Myburgh

Unieke resepte vir April

VERSNAPERING: Warm kruie- en kaasskons
Maak hierdie geurige skons met kruie en 'n kaasbolaag om jou huismense te bederf.


EENBAKGEREG: Bring die boereworsgebak
Die maklike eenbakoondgereg met boerewors, aartapples, patats en groente is 'n heerlike aandete vir die gesin.


VARS: Kook uit die kruietuin
Gebruik 'n verskeidenheid vars kruie uit die tuin om 'n heerlike laatsomer driegangete te maak.


HEERLIK: Spesiaal vir Paasfees!
Ons het dié resep vir hot cross buns uit “Die beste van droëvrugte” deur Lita Stofberg probeer. Heerlik! Binne 90 minute kan jy warm paasbolletjies vars uit die oond geniet.

Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!