jourubrieke |
||
VERTELLING: Die ding agter die tralies – deur Jaco Hough-CoetzeeEk lê stil in my bed, doodstil. Ek luister. Die bewerasie neem my ledemate oor as ek die bose klank identifiseer: die gesaag aan 'n diefwering iewers voor 'n venster. Inbreker. Of erger nog: inbrekers! KONTEMPORÊR: Die prins wat van tempels gehou het – deur Lorraine JoubertDie volk is tevrede en gelukkig met hul prins. Die prins is gelukkig met sy volk. Hy is tevrede om 'n prins te wees. Die prins het wel 'n ou swakplekkie (op die hak). HUMOR: Die storie van die setpil – deur Tanya Van der Westhuizen“Maar gaan hulle nie agter 'n bos in om die pil in te sit nie?” vra ek, verby die punt van verbasing. “Nee, daar’s nie tyd nie, jy sit hom sommer net so in die hol in,” vertel die Comrades-atleet. (Waarskuwing: Nie vir sensitiewe lesers) Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke. | ||