jougeskenke

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!

Lees die kompetisiereëls
Verlede maand se wenners

Wen in April 2010

BOEKE: 'n Hemelse reis
Die voormalige Mev SA, Retha Mc Pherson, se lewe het na 'n ongeluk in 'n oogwink verander: Jesus het haar oudste seun, Aldo, weggeneem en aan hom die hemel en hel gaan wys – maar toe teruggestuur om die mense te kom waarsku. Die boek 'n Boodskap van God vertel dié merkwaardige verhaal.
Lees die volledige artikel.

3 Gelukkige lesers kan elk 'n kopie van Retha en Aldo McPherson se boek, Van God: 'n Boodskap van Geloof, wen. SMS die woorde JW GELOOF, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 30 April 2010. SMS’e kos R5.00 elk.
DVD: Die Ses Snare
Die Ses Snare-vertoning het drie jaar gelede bekend geword vir die wyse waarop dié ses talentvolle musikante ou treffers afstof, en met akoestiese kitaar en stem nuwe kleur aan bekende liedjies gee. Wanneer hulle regmaak vir hul vertoning, is daar deurgaans 'n speelse element tussen die kunstenaars teenwoordig terwyl hulle sukkel om die musiek saam te laat vloei. Maar wanneer hulle op die verhoog gaan, word die gehoor meegevoer met hul musikale professionaliteit. jouwêreld het voor die vertoning agter die skerms gaan inloer en gekyk hoe berei die manne voor . . .
Lees die volledige artikel.

3 Gelukkige lesers kan elk 'n kopie van die Ses Snare se DVD wen. SMS die woorde JW SES, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 30 April 2010. SMS’e kos R5.00 elk.
BRANDEWYN: 'n Vuurwaterfees
Die GoodLife Fine Brandy Festival, die enigste feesgeleentheid wat geheel en al aan die kuns en genot van Suid-Afrikaanse brandewyn gewy word, word van 20 – 22 Mei 2010 by die Sandton Sun-hotel in Sandton, Johannesburg, aangebied. As 'n vertoonvenster vir die ganse brandewynbedryf val die kollig op die volle spektrum van brandewynprodukte, van meesterlike potketelbrandewyn tot brandewyn spesiaal vir modieuse mengeldrankies. Met die tema Kontinuïteit in verandering bied die fees aan groot distilleerders sowel as klein, enkellandgoed-brandewynmakers die geleentheid om Gautengse brandewynliefhebbers te ontmoet in die stylvolle omgewing van 'n luukse vyfsterhotel.
Lees die volledige artikel.

1 Gelukkige leser kan 'n toegangskaartjie vir twee mense, ter waarde van R360, na die GoodLife Fine Brandy Festival wen. SMS die woorde JW FINE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 30 April 2010.

As jy nie naby Sandton woon en die fees kan bywoon nie, is die volgende kompetisie vir jou:

1 Gelukkige leser kan die koffietafelboek, Fire Water: South-African Brandy, ter waarde van R296, wen. SMS die woorde JW FIRE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 30 April 2010. SMS’e kos R5.00 elk.
BOEK: Staan op vir jouself
ST Potgieter is die skrywer van die boek, Staan op vir jouself wat deur Naledi uitgewers uitgegee word. Die boek is vir elkeen wie se hart, siel en liggaam vertrap is en weer wil opstaan en die lewe aandurf. ST verduidelik dit só: “Dit het tyd geword om die juk van vernedering, seerkry en mislukking af te skud, jou drome te vind en jou eer te herstel. Dit het tyd geword vir die ontwaking van jou siel, liggaam en gees. Staan op vir jouself kos R129.00 en die ISBN is 978-0-620-44916-8.
Lees die volledige artikel.

5 Gelukkige lesers kan elkeen 'n kopie van ST Potgieter se boek, Staan op vir jouself, wen. SMS die woorde JW STAAN tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Mei 2010. SMS’e kos R5.00 elk. .

Lees die kompetisiereëls

Kompetisiereëls

· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui.
· Wenners van dié maand se geskenkhoekie-pryse sal volgende maand in jouwêreld aangekondig word, wat vanaf 1 Mei 2010 beskikbaar sal wees.
Wenners moet voor 10 Mei 2010 hul pos- sowel as straatadres stuur aan webmeester@jouwereld.co.za om hul pryse op te eis. As ons nie jou adres het nie, kan ons nie jou geskenk stuur nie, wat beteken jy gaan dit verbeur. Maak dus seker dat jy dadelik gaan loer of jy 'n wenner is.
· Slegs "Ingetekende Lesers" kan vir die weggee-pryse in aanmerking kom. As jy nog nie as jouwêreld-leser ingeteken het nie, doen dit hier.
Lesers wat ook by die jouwêreld–FaceBook-groep aangesluit het, staan 'n dubbele kans om maandeliks as wenner gekies te word. Besoek dié groep hier.
· Daar is geen beperking op die aantal SMS'e wat per leser gestuur word nie. Hoe meer jy egter deelneem, hoe groter is die kans dat die rekenaar jou as wenner gaan kies.
· Die rekenaar-trekking van wenners is finaal, en pryse kan nie vir kontant omgeruil word nie.
· Pryse word deur die onderskeie borge, soos aangetoon, verskaf en aan wenners gepos.
· jouwêreld se enigste betrokkenheid by dié kompetisies is uitsluitlik en slegs om die spesifieke produk aan lesers bekend te stel, en om die kompetisie aan te bied en te fasiliteer. jouwêreld is nie verantwoordelik vir die verskaffing en versending van die pryse nie. Indien jy nie jou prys binne twee maande na die sluitingsdatum ontvang het nie, stuur 'n e-pos aan webredakteur@jouwereld.co.za sodat ons dit namens jou met die borge kan opvolg.

Verlede maand se wenners
jwEKSKLUSIEF: Die regte Wiid staan op
Ulrike Kidgell
Martso Verhoef
Annalize Venter
Anne-Marie Bosch
Annemarie Lategan

jwUITSTAPPIE: 'n Aand uit saam met klassieke en moderne spoke
Claudia Bester
Enid Schoeman
Antoinette
Alicia Grobler
F.J Geyser
Karin Leibbrandt
Japie Hoffmann
Michelle Coetzee
Christel du Toit
Kobie Du Plessis
jwOPVOEDING: Stop die krake
Cornel
Anzel Louw
Annatjie de Klerk
Lezette
Wilna Du Plessis
Susann Streak
Liesl van Straaten
Daleen van Rensburg
Johanita
jwKUNSTENAARSPROFIEL: 'n Ou siel met 'n hart vir oumense
Elmarie Smidt
Sanet Stibor
Antonette Doman

jwSKOONHEID: Werk velveroudering só tee
Carmen Myburg
Suzette Reynolds
Ronelle Sinden
Rentia Button
Marie Liebenberg
Erna Taljaard
Eirene Swanepoel
Annelene van Dyk

 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend