You could win R1 million shopping spree by Christm

joufiksie

Jaco Hough-CoetzeeVERHAAL: Die Dorpie – deur Jaco Hough-Coetzee
Die kerkie was stampvol tydens haar begrafnis – iemand wat selfmoord pleeg sal nooit die hemelpoorte sien nie, is daar oor en weer tussen die banke deur gefluister.

Sophia RichmondKONTEMPORÊR: Stapper – deur Sophia Richmond
Daar was 'n keer op dié pad, die pad uit na Murraysburg – toe sy vir 'n lang ruk reeds nie meer Sy ewige arms onder haar gevoel en haar voete nie meer vastigheid kon kry nie – dat sy hard met die Here gepraat het.
GawelinaKINDERSTORIE: Baba Beer se slegste dag – deur Gawelina
Baba Beer staan een oggend op – soos wat hy gewoonlik doen. Maar dié oggend het alles nie soos gewoonlik gebeur nie.

Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend