jouapplous

 

MUSIEKTEATER: Agter die skerms met die Ses Snare – deur Beatri Kotzé
Wanneer hulle regmaak vir hul vertoning, is daar deurgans 'n speelse element tussen die kunstenaars teenwoordig terwyl hulle sukkel om die musiek saam te laat vloei. Maar wanneer hulle op die verhoog gaan, word die gehoor met hul musikale professionaliteit meegevoer.
TV: Sepietyd in April
Hoogtepunte dié maand uit 7de Laan en Binnelanders.



FLIEKS: Kyk dit, Skermtyd
Nuwe flieks wat in April in teaters landswyd uitgereik word.



Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend